Naweek en Vakansie Gasouers: Pretoria

Cut Out People around Globe

Al ooit daaraan gedink om Naweek- en Vakansie Ouers te word vir kinders in die Kinderhuis?

Inligtingstuk deur: Louise Botha Kinder en Gesinsorg Maatskappy, Posbus 11411, Queenswood, Pretoria, 0121   Tel: (012) 333-6184  /  Faks: (012) 333-7966 

https://christianfostercaresa.wordpress.com/2012/12/24/louis-botha-en-jakaranda-kinderhuise-gasouer-en-mentorprogram-inligting

Advertisements

11 Responses to Naweek en Vakansie Gasouers: Pretoria

  1. Elizabeth says:

    Hi

    Who do you contact if you would like to foster a child over holidays.?

    • You can’t foster a child over holidays. You can however apply to become guest parents for a child fom a children’s home over weekends and holidays. Please contact your closest children’s home and apply through them. On 23 Nov 2015 7:09 PM, “Foster Care in South Africa” wrote:

      >

  2. Carien Liebenberg says:

    Hallo Helouise
    Ons sou baie graag die Desembervakansie ‘n kind met vakansie wou neem. Is daar nog geleentheid om gekeur te word daarvoor?
    Carien Liebenberg

    • Ek vermoed dis al heeltemal te laat, maar kontrak gerus die naaste kinderhuis aan julle en doen daar navraag.

      Helouise Steenkamp On 22 Oct 2015 10:55 PM, “Foster Care in South Africa” wrote:

      >

  3. Monique Gillingham says:

    Liewe Helouise, ek en my man wil graag deelneem en ons huis en gesin oop maak vir ‘n kindjie ~ ek het die nommer 0123336184 geskakel, maar daar is geen antwoord nie :( hoe gaan ek te werk om deel te word van die program ? Sal ek nog vir die vakansie vir ‘n kind’jie gasouer wees ? Help asb ?
    Blessings
    Monique Gillingham
    072 3900981

    • Goeie middag Monique. Dit is wonderlik dat julle daarby betrokke wil raak. Dit is ongelukkig al heeltemal te laat om nou eers aansoek te doen om gasouers te word vir hierdie skoolvakansie. Daar is ‘n lang keuringsproses waardeur julle eers sal moet gaan, alvorens julle deur die kinderhuise vir plasing oorweeg sal word. Moenie opgee nie en sterkte!

      • Monique Gillingham says:

        Dankie Helouise, ek het die mense in die hande gekry by Jakaranda Kinderhuis, en ons gaan die 12 Julie hulle inligtingsessie by woon om die bal aan die rol te kry :)
        Dankie vir jou hulp en antwoord ~
        Groete en Blessings
        Monique

  4. Hanlie Wentzel says:

    Liewe Heloise,
    Ek woon in Swellendam, en wil uitvind of julle ook jul opleiding sal aanbied hier by ons.
    Ek wil BAIE graag ‘n Pleegouer ondersteuningsgroep/projek begin, en is VERSKRIKLIK OPGEWONDE oor jul webtuiste. Ek is ‘n maatskaplike werker (9 jaar gewerk) nou so 6 jaar al ‘n voltydse mamma. Die Here druk vreeslik op my hart om in ‘n ondersteunende rol by pleegkinders en pleegouers betrokke te wees, ek weet hoeveel eise/beperkings daar op maatskaplike werkers in statutere poste is – en ek sal baie graag wil help. Julle opleiding/ondersteuning/netwerk is presies wat ek ook graag hier in Swellendam sal wil vestig.

    Is julle deel van die CMR? Nou Badisa? Sal graag meer wil uitvind.
    Kontak my asseblief by 0845905992.
    Liefde in Jesus,
    Hanlie

    • Helouise Steenkamp says:

      Liewe Hanlie.
      Jou boodskap het my so ontsaglik opgewonde gemaak en weer op nuut gemotiveer. Wat ‘n wonderlike begeerte het God in jou hart gesaai om daadwerklik deel van die oplossing te wil wees en ook ander in hierdie kardinale rol optelei en te ondersteun!

      Ja, die pleegouer opleiding geskied in samewerking met die CMR: Noord Kindersentrum. Dit sal net ‘n voorreg en plesier wees om julle in Swellendam te kon kom ondersteun en oplei het, maar ongelukkig beskik nie die CMR of ek oor fondse vir reis en verblyf nie. Maar stuur gerus vir my ‘n e-pos na “fostercareresourcessa@gmail.com” dan kan ons in meer besonderhede praat oor jou voornemende ondersteunings netwerk.
      Groete in Christus.
      Helouise

  5. Daleen Schoeman says:

    Goeiedag, ek wil graag weet wanneer julle volgende datums vir opleiding gaan wees(na Maart) en wat die kostes daaraan verbonde is.

    • Helouise Steenkamp says:

      Goeie naand. Ek sal jou dadelik inkennisstel sodra dit bepaal is. Dis nog in proses.
      Groete, helouise

Leave a Comment /or Share your Foster Care experience

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s