‘n Wesenlike Behoefte!

CMR List of Offices HeaderOns almal is betrokke by Pleegsorg omdat ons ‘n hart het wat warm klop vir kinders, VERAL kinders wat swaarkry!

Dis die dat ek met vrymoedigheid die volgende wesenlike behoefte onder julle aandag kan bring …

Die CMR Moot kantore fasiliteer verskeie projekte vir die daaglikse beveiliging en versorging van die ‘armste-van-arm’ kinders in die Moot omgewing.  Die van julle wat al ooit by dié kantore in die Moot was sal weet dat daar weliswaar geen buitespeelgoed is vir die kinders om mee te speel, by te sit en skryf, of om op te klouter nie, omdat daar net nie fondse daarvoor is nie!

children swingingDaarom voel ek regtig genoop om ‘n “Buitespeelgoed Kolleksie Projek/Uitdaging”, namens hulle te begin! ASSEBLIEF kom ons kyk of ons darem tussen ons en al ons vriende, êrens nuwe of 2de handse Klimraam/me, Plastiek Tafeltjies en Stoele, en ‘n paar Skopfietsies vir die kinders (wat tyd daar moet spandeer) bymekaar kan maak?!

My man en ek sal dit self kom optel as julle nie vervoer het nie, of sukkel om by hulle kantore uittekom.  Die CMR Moot se tel.no. is 012 331-3644; my e-pos adres is: pleegsorgondersteuning@gmail.com

Namens die kinders, byvoorbaat BAIE BAIE dankie!

Advertisements

About Helouise Steenkamp

I'm a 45 plus, Devoted Wife and Mother. Adonai has blessed us with two Amazingly Wonderful Sons. We have had the privilege of being Place of Safety parents for 1 1/2 years and there after foster parents to a Darling Princess for 5 years. She was reconciled with her biological parents in Dec'14. Our hearts are still aching from the loss, but we know that as we trust Adonai with our salvation, so we can trust Him with her future. We welcomed our new 4 year old foster child on 05JUN'15.
This entry was posted in Worthy Causes. Bookmark the permalink.

One Response to ‘n Wesenlike Behoefte!

  1. BAIE dankie Minka. Dit is regtig ‘n besonderse geleentheid om die aaklige realiteit van wat kinders tydens verwydering moet ervaar, net ‘n bietjie makliker vir hulle te maak!!!

Leave a Comment /or Share your Foster Care experience

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s