Uitnodiging na die …

ONDERSTEUNINGSGROEP BYEENKOMS VIR VEILIGHEID-  EN PLEEGOUERS – 03 Augustus 2013

CMR Branch List header-940x198

So tussen die gejaag en warboel van werk, baie verantwoordelikhede, en grootmaak van pleegkinders (wat met tye erg veeleisend kan wees), voel dit soms asof ons nie in totale beheer van ons eie of die kind/ers se emosies is nie.  Hoekom gebeur dit?  Watter  behoeftes het ons pleegkinders daagliks?  En hoe kan ons as pleegouers onsself toerus om regtig daar te wees vir ons pleegkinders?

As jy al ooit oor enige van dié vrae gewonder het, is hierdie ouerondersteuningsgroep byeenkoms net waarvoor jy gewag het!

Wanneer:     Waar:  Tyd:          Saterdag, 03 Augustus 2013 CMR Noord Kindersentrum 09:00 tot 11:30
 Tema:  

Aanbieder:

“Circle of Security” – Baanbreker metodes om die beste ouer te wees wat jy kan wees!  (“Circle of Security” is ‘n internasionaal geakkrediteerde kursus) Wilna Stander (“Circle of Security” opleier aan pleegouers) 

 RSVP asseblief teen  26 Julie 2013 – kinders2@cmrn.co.za

About Helouise Steenkamp

I'm a 45 plus, Devoted Wife and Mother. Adonai has blessed us with two Amazingly Wonderful Sons. We have had the privilege of being Place of Safety parents for 1 1/2 years and there after foster parents to a Darling Princess for 5 years. She was reconciled with her biological parents in Dec'14. Our hearts are still aching from the loss, but we know that as we trust Adonai with our salvation, so we can trust Him with her future. We welcomed our new 4 year old foster child on 05JUN'15.
This entry was posted in Ouerondersteuningsgroep, Training. Bookmark the permalink.

Leave a Comment /or Share your Foster Care experience

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s