Vir Kinders is TYD Erkenning en Aandag

ImageIn die gewone dag se rotresies is tyd nou nie juis iets wat ons almal in oormaat het nie.  Tog is dit juis die belangrikste ding wat ons kinders kan maak of breek – die tyd wat ons vir hulle inpas en gee.

Ons maak so maklik tyd vir ‘n e-pos of belangrike kliënt omdat dit kwansuis prioriteit is en ‘n belegging vir ons loopbane is. Maar vergeet dat die kosbaarste en belangrikste belegging wat ons as ouers ooit kan maak, is die investering van tyd in elke een van ons kinders.  Tyd om te vra oor die dag, oor sy gevoelens, hootepunte en laagtepunte… tyd om hom in die oë te kyk en te sê dat jy hom liefhet.

Weet verseker – jy sal nie tyd hê tensy jy dit beplan nie.  En daardie beplande tyd mag ook nooit vervang word deur iets anders hoer op jou prioriteitslys nie.  Niemand het nog ooit op hulle sterfbed gelê en gewens hulle kon meer tyd by die werk gespandeer het nie!!!  Maar die meeste volwassenes (dalk joune ook) se harte bloei nogsteeds omdat hulle nooit belangrik genoeg was vir hulle ouers se aandag en erkenning nie.  Maak tyd!

Advertisements

About Helouise Steenkamp

I'm a 45 plus, Devoted Wife and Mother. Adonai has blessed us with two Amazingly Wonderful Sons. We have had the privilege of being Place of Safety parents for 1 1/2 years and there after foster parents to a Darling Princess for 5 years. She was reconciled with her biological parents in Dec'14. Our hearts are still aching from the loss, but we know that as we trust Adonai with our salvation, so we can trust Him with her future. We welcomed our new 4 year old foster child on 05JUN'15.
This entry was posted in DAILY ENCOURAGEMENT. Bookmark the permalink.

Leave a Comment /or Share your Foster Care experience

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s