Wyse woorde …

Die mooiste glimlag verberg die grootste hartseer;

Die sagmoedigste mense is al die ergste verneder;

Die mooiste oë het al emmers trane gestort;

Die warmste harte het al die meeste pyn gevoel…

Die stilste mense het die diepste geheime;

Die wat die gouste oordeel het die meeste geraamtes;

Die hardste lag verberg die minste selfvertroue;

Die mooiste liefde is nie selfsugtig nie…

Die mooiste sprokie is die een in jou drome;

Die beste plek om te wees is in iemand se hart;

Die gelukkigste mense is die dankbaarste;

Die beste dokters is mamma’s…

Die diepste plooie vertel die mooiste stories;

Die lekkerste gevoel is om verlief te wees;

Die mooiste woorde is “Ek is lief vir jou”;

Die beste dinge in die lewe is gratis…

Die beste pad is die een waar jy die meeste geleer het;

Die edelste mense het die swaarste pad geloop;

Die diepste siele het op die hardste manier geleer;

Die meeste aanmoediging kom van jou beste vriende…

Die waardevolste lesse word geleer deur ons grootste seer;

Die wonderlikste geskenk is die geskenk van Lewe;

Die onmoontlikste dinge is moontlik as ons glo;

Die grootste waarborg kry ons in die Woord van God ♥

Advertisements

About Helouise Steenkamp

I'm a 45 plus, Devoted Wife and Mother. Adonai has blessed us with two Amazingly Wonderful Sons. We have had the privilege of being Place of Safety parents for 1 1/2 years and there after foster parents to a Darling Princess for 5 years. She was reconciled with her biological parents in Dec'14. Our hearts are still aching from the loss, but we know that as we trust Adonai with our salvation, so we can trust Him with her future. We welcomed our new 4 year old foster child on 05JUN'15.
This entry was posted in DAILY ENCOURAGEMENT, Parenting with Love, Words of Advice. Bookmark the permalink.

Leave a Comment /or Share your Foster Care experience

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s