Die Biologiese Ouers

Ons as pleegouers moet in gedagte hou dat dit nie ons taak is om ons pleegkind se ouers te oordeel nie. Dis ons taak om dit vir die pleegkind makliker te maak!  Die taak om die biologiese ouers te oordeel is spesifiek vir die Kinderhof gereserveer!

Die pleegkind het ‘n binding met sy ouers gehad het, ongeag of die binding insekuur was en of die ouers goed genoeg in die kind se behoeftes voorsien het, al dan nie. Vir die kind is dit sy eerste en primêre bindingsfigure, en sy identiteit en van sy lojaliteit lê outomaties by hulle.  Indien die pleegouers warm en aanvaardend optree teenoor die biologiese ouers, sal dit ook die kind laat voel dat hy aanvaar word.

Advertisements

About Helouise Steenkamp

I'm a 45 plus, Devoted Wife and Mother. Adonai has blessed us with two Amazingly Wonderful Sons. We have had the privilege of being Place of Safety parents for 1 1/2 years and there after foster parents to a Darling Princess for 5 years. She was reconciled with her biological parents in Dec'14. Our hearts are still aching from the loss, but we know that as we trust Adonai with our salvation, so we can trust Him with her future. We welcomed our new 4 year old foster child on 05JUN'15.
This entry was posted in Foster Care Advice, Words of Advice. Bookmark the permalink.

Leave a Comment /or Share your Foster Care experience

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s