Refleksie

Nog ‘n jaar staan einde se kant toe, en ‘n mens kan nie anders as om in dankbaarheid te reflekteer op almal wat jou en ander na aan jou, se lewens die jaar weer opnuut angeraak en verander het nie!

Vriende, familie, kinders, pleegkinders, maatskaplike werkers, en laaste maar beslis nie die minste nie … ander pleegouers. Soveel onvoorwaardelike liefde, aanvaarding, bemoediging, geduld, wysheid en genade wat vrylik onder mekaar en ander verdeel word! Wat ‘n seën en voorreg!

Hierdie feesseisoen, en vir al die jare wat voorlê, is die Pleegsorg Hulpbron Sentrum se gebede dat elke kosbare en unieke pleegfamilie ryklik en oorvloedig geseën word met al God se wonderbaarlike gawes en ongekende voorsiening. Mag elke pleeggesin hierdie vakansietyd, net nog nader en nader na mekaar toe groei, in liefde en gebondenheid.

Vir almal wat met verlof weggegaan het, bid ons ook dat God julle veilig sal hou en voorspoedig sal terug bring.

Bowenal bid ons dat Sy Koningryk sal kom en Sy wil sal geskied in elke individuele pleeggesinslid se lewe; vandag en elke dag wat deur Hom beskik is!

Amen

Advertisements

About Helouise Steenkamp

I'm a 45 plus, Devoted Wife and Mother. Adonai has blessed us with two Amazingly Wonderful Sons. We have had the privilege of being Place of Safety parents for 1 1/2 years and there after foster parents to a Darling Princess for 5 years. She was reconciled with her biological parents in Dec'14. Our hearts are still aching from the loss, but we know that as we trust Adonai with our salvation, so we can trust Him with her future. We welcomed our new 4 year old foster child on 05JUN'15.
This entry was posted in DAILY ENCOURAGEMENT, Foster Care Advice, Ouerondersteuningsgroep, Place of Safety Advice, Words of Advice. Bookmark the permalink.

Leave a Comment /or Share your Foster Care experience

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s