Die Kuns om Aan te Hou

Die mense wat die verste vorder in die lewe is nie noodwendig die talentvolste en intelligenste nie, maar diegene wat kan aanhou om weer en weer te probeer! – Dr. Peale

  • Jy kan nooit volkome vrede ervaar as jy nie werklik met oorgawe probeer nie.
  • Hou aan, byt vas en bly aan die gang. Moenie verslap nie.
  • Om te probeer, is ‘n proses wat met groot intensiteit voortgesit moet word om jou doel te bereik.
  • Visualiseer jou eind doel (dit wat jy wil bereik).
  • Hou hierdie doelwit die hele tyd in die oog.  Herhinder jouself dikwels dat jy besig is om nader en nader daaraan te beweeg.
  • Probeer op ‘n meer ontspanne manier jou doel aantepak.  As jy te gespanne raak, breek vir ‘n tydjie weg en lei jou aandag af (gaan drink koffie saam met ‘n vriend/in, ensv.). Probeer dan weer.
  • As jy moedeloos of ongemotiveerd begin voel, praat met ‘n positiewe vriend/in, wat jou weer ‘n nuwe fokus en doelgerigdheid kan gee.
  • Moet nooit sonder God se hulp probeer nie.
  • Bly positief en glo dat jy sukses sal behaal, deurdat Hy jou krag gee vir elke dag.

About Helouise Steenkamp

I'm a 45 plus, Devoted Wife and Mother. Adonai has blessed us with two Amazingly Wonderful Sons. We have had the privilege of being Place of Safety parents for 1 1/2 years and there after foster parents to a Darling Princess for 5 years. She was reconciled with her biological parents in Dec'14. Our hearts are still aching from the loss, but we know that as we trust Adonai with our salvation, so we can trust Him with her future. We welcomed our new 4 year old foster child on 05JUN'15.
This entry was posted in DAILY ENCOURAGEMENT, Foster Care Advice, Helping to bring Healing, Knitting Your Family, Parenting with Love, Place of Safety Advice, Words of Advice. Bookmark the permalink.

Leave a Comment /or Share your Foster Care experience

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s